Tuinmark
Die nuwe ‘Nevada’-witmielie, ʼn uitstekende saadvariëteit, is net betyds vir die somer. Dis besonder siektebestand met goeie graangehalte en is selfs reg vir kleinskaalse boerdery. Ook is dit perfek geskik vir organiese boerdery, en in antwoord op ʼn d