Dis tyd om jou innerlike blommekunstenaar aan te gryp en pragtige blomme uit jou tuin in te bring.
Die beste blomme vir snyblomme is blommende meerjariges, struike en selfs blombome met loof omdat dit lank in die water hou en heeljaar groenigheid verskaf. Dis wat jy nodig het om aan die gang te kom:
●ʼn Vaas wat met warm water● Louwarm water – dit help dat die blomme vinniger drink.● Snyblomvoedsel.● ʼn Skoon, skerp snoeiskêr.● ʼn Emmer skoon water.● Jou blomme en groenigheid.● Bloemisteband, na keuse.