![f0070-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4h3uoveldsbhabnz/images/fileZS9CZR9Q.jpg)
![f0070-02](https://article-imgs.scribdassets.com/4h3uoveldsbhabnz/images/file1TYV7U35.jpg)
![f0070-03](https://article-imgs.scribdassets.com/4h3uoveldsbhabnz/images/file8HS6643D.jpg)
Soos pasta in Italië en suurkool in Duitsland is marog eie aan en tradisioneel ʼn stapelvoedsel in Afrika.
Dit kan verwarrend wees omdat die woord“marog”, wat groen blaargroente in Setswana en Sesotho beteken, dikwels as generiese term gebruik word vir die jong groen blare van enige loofplant wat soos spinasie opgekook kan word.
Daar is blykbaar egter algemene konsensus dat marog enige van verskeie eetbare plante van die -spesie is wat geneig is om as jaaronkruid langs paaie en in oop ruimtes te groei.