Die Tuinier Tydskrif

VAN SAAD TOT SALIGHEID

Oes die laaste tamaties

Die laaste van die tamaties kan groen geoes word en in‘n smaaklike blatjang verwerk word. Hierdie blatjang kan saam met kouevleis en kaas bedien word of by jou volgende kerrie gevoeg word.

Groen tamatieblatjang

1 kg groen tamaties, gekap
3 uie, fyn gekap
2 appels, geskil, ontpit en gekap
100 g dadels, gekap (of gebruik rosyne)
300 ml wynasyn
4 brandrissies
1 eetlepel gedroogde gemmer
1 teelepel sout
300 g suiker

Voeg al die gekapte bestanddele in‘n kastrol saam met die asyn en prut liggies totdat al die bestanddele sag is (1 uur). Voeg die brandrissies, gemmer, sout en suiker by, roer tot die suiker opgelos is en prut dan tot dit lekker dik is. Gooi in gesteriliseerde flesse en verseël om te stoor.

Kruiespeserye vir vis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related