Die Tuinier Tydskrif

KOSTUINMAAK

Saaigids

Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande Aspersies, bos-en rankskorsies, eiervrugte, komkommers, kool, marog, pampoen, radyse, seldery, snybeet, spanspek en waatlemoen, stam-en rankbone, suikermielies/mielies en tamaties

Middelveld (Pretoria en ander gebiede met minder ryp) Amarant, aspersies, beet, bos-en rankskorsies, brand-en soetrissies, eiervrugte, komkommers, marog, pampoen, snybeet, spanspek, stamen rankbone, suikermielies/mielies en tamaties

Oos-Kaap en Klein-Karoo Aspersies, beet, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, radyse, snybeet, stam-en rankbone, suikermielies/mielies en wortels

Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus) Aspersies, beet, blaarslaai, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spanspek, stam-en rankbone, suikermielies/mielies, tamaties en wortels

Aspersies, blomkool, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spinasie, stam-en rankbone, suikermielies/mielies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Hallo Tanya…
Ek hoop dat jy of een van jou kollegas my sal kan help met hierdie probleem. Ek het in my Pretoriase tuin drie bougainvilleas wat eens floreer het. Hulle is op aparte plekke in die tuin geplant en is dus nie naby mekaar nie. Ek het ‘n paar foto’s aan