Die Tuinier Tydskrif

TUIN-JOERNAAL

Hallo Tanya…

Jy verwys na Supertunias in uitgawes. Kan jy ons help met inligting oor waar ons van die saad kan bekom asseblief? Nie een van die bekende saadverskaffers soos Kirchoffs of Mayford hou dit aan nie. Hoor graag van jou. Phillip

Wenbrief

Hallo Phillip, Dit is inderdaad ʼn baie goeie vraag. Supertunias is eintlik letterlik petunias op steroïede. Die Supertunia is deur die kruising van goeie ouerplante geskep. Die rede waarom hulle so lonend vir die tuin is, is vanweë verskeie faktore waarvan die belangrikste waarskynlik is dat hulle “selfskoonmakend” is – die dooie blomme val bloot af en hoef nie afgesny

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related Books & Audiobooks