Die Tuinier Tydskrif

NUWE rose

Elke jaar gee die nuwe rose wat hul eerste verskyning in Oktober maak, baie te kenne oor hoe roostelers reageer op kwessies soos klimaatsverandering, die invloed van stedelike verdigting op hoe ons tuinmaak, en wat mense van hul rose wil hê.

Vanjaar is die kleure ryk en warm, met ʼn paar bekoorlike gestreepte variëteite. Ook verdof die lyne met rose wat die beste van sowel edelrose as floribundas verenig deur die kandelare van floribundas met perfekte edelrose of outydse blomme te dra. Dis opvallend dat rose taaier en struikagtiger raak, en meer blare vir ʼn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related