Die Tuinier Tydskrif

Herfs se rosige mooistes

Wanneer tuiniers by die rooskweker Ludwig Taschner kla oor die prestasie van hul rose in Januarie en Februarie, is sy reaksie altyd: “Wees geduldig die beste lê nog voor”.

Maart en April is soos ‘n tweede lente vir die roostuin. Die rose is op hul beste, met groter blomme, sterker geure en meer intense kleure. Dis veral die pastelskakerings van room, ligte appelkoos, sagte pienk en lila wat ‘n dieper kleur aanneem as gevolg van die koeler dae.

Moet dus nie opgee met jou rose nie en moenie huiwer om die sagter kleure te kies nie. Met die regte sorg sal hulle tot Julie blom en ook blomme vir die huis verskaf.

Ons keuse van pienk rose

Pienk is een van die gewildste skakerings in die tuin omdat dit sag en vroulik is en goed met die meeste kleure kombineer. Pienk blomme is veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton