aar is verskeie spesies dianthus, insluitend die gewone angelier – Sweet William of China Pink, soms eenvoudig ‘pinks’ genoem. Die rede hiervoor is dat hulle dikwels in die kleur pienk voorkom. Sommige mense sê selfs dat die naam verwys na hulle krullerige blomblare, al asof dit met ʼn kartelskêr gesny is. Dianthus
Pienk is pragtig!
Sep 25, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days