Die Tuinier Tydskrif

Wat is nuut en mode VIR GROENTE EN KRUIE

Groente… WAT IS NUUT

Miniskorsie

‘Colinky’ is is ʼn minibasterskorsie met die vorm van ʼn klein Hubbard-pampoentjie met ʼn soet, neutagtige smaak en ʼn dun, eetbare skil wat ook maklik is om af te skil. Dis deur die Sakata-saadmaatskappy in Japan ontwikkel. Die vrug is goudoranje, net 15 cm in deursnee en weeg 1 tot 2 kg. Die rou skorsie kan by slaaie ingemeng, in toebroodjies gebruik en as peuselhappie geëet word. Dis heerlik in pastas, roerbraai-en stowegeregte, soppe en meer.

Hierdie skorsie wat gou bekwaam word, dra vier tot vyf skorsies per plant. Dis die beste om die vrugte te oes wanneer dit jonk en sag is, binne 65 tot 75 dae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related