Die Tuinier Tydskrif

’n Passie word ’n Suksesvolle Onderneming

ir Adene het die reis begin met ‘n liefde vir tuinmaak en ‘n begeerte om die mooiheid van blomme met ander te deel. Adene is geïnspireer deur haar ma se tuinargitektuurstokperdjie en haar oupa se passie vir tuinmaak. Adene het in kwekerye grootgeword en ontelbare ure daar deurgebring, iets wat haar aanvanklik verveel het maar wat uiteindelik in‘n waardering vir die lewendige wêreld van plante ontwikkel het. “Ek het dit gevrees om kwekerye toe te gaan toe ek klein was,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■