Die Tuinier Tydskrif

WoW Wonderlike Wheels of Wonder vygies

ulle is in sulke helder kleure te kry dat dit moeilik is om te kies uit, , , en Hulle is laaggroeiende plante met sukkulente blare wat in houers of hangmandjies gebruik kan word, maar is werklik indrukwekkend in ʼn sonkol in die tuin tussen klippe of om oor klein muurtjies te tuimel. Hierdie vygies is daarvoor bekend dat hulle uiters min onderhoud het as hulle in goed dreinerende grond geplant en af en toe natgemaak word – elke paar maande of so gee hulle aanhoudend vir jou kleurryke madeliefieagtige blomme. Al wat nodig is om daardie blomme te kry, is baie lig – hoe sonniger dit is, hoe beter is dit! Van al die geharde plante daar buite voldoen dié plante aan al die vereistes – koue-en rypgehard, droogte-en hittebestand, min water en hulle lok bye en skoenlappers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■