Die Tuinier Tydskrif

Maankalender

ie aanbevole aktiwiteite vir die eerste en laaste naweek die maand is dieselfde omdat daar h hele maansiklus tussenin is; dit maak die laaste naweek ideaal vir opvolgaanplanting wortelgroente en knolle. Blommende eetbares en struike groei goed as hulle nou geplant word. Sagtehoutkruiesteggies op die dae bewortel maklik; pot die wat die eerste naweek gemaak word die laaste naweek. "Skerp groente"-dae na nuwemaan is ideaalvir blaarvarieteite soos mosterd; en die dae net volmaan is vir vrugtesoorte soos soetrissies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.