Die Tuinier Tydskrif

Totsiens gister, hallo môre!

Elk met ‘n koue skemerkelkie in die hand, het ek en my buurvrou dit betreur dat die tyd so vinnig verby vlieg en dat die kinders so onder ons neuse groot geword het. Toe wys sy my haar tienerdogter se afskeidsboodskap aan haar skool se matriekklas van 2022. Dit was inspirerende leesstof wat dalk vir my ook van waarde kan wees in ‘n nuwe jaar wat voorlê sonder om te diep te dink aan nuwe voornemens waarby ek soos gewoonlik nie vir langer as ‘n dag gaan hou nie…

Sy het‘n stukkie wysheid van Munshira Althaf op die YourQuoteApp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related