Die Tuinier Tydskrif

“Hallo, my bok!”

Een of ander magnetiese krag het my gedwing om te dros uit die stalletjie van ‘n leefstyltydskrif vir wie ek toeka gewerk het. Dit was tydens‘n tuinskou in Somerset-Wes aan die einde van 2006. Hoekom ek gemik het in die rigting van The Gardener tydskrif se uitstalling in ‘n tent verder af, weet ek nie.

‘n Korterige vrou in ‘n lemmetjie-groen t-hemp het met ‘n vaart in die paadjie aangekom. Ek het haar onmiddellik geëien as die einste Tanya Visser, alhoewel ons mekaar nog nooit van aangesig tot aangesig ontmoet het nie. Toe sy oorkant my kom, het sy brullend geskrou dat sy op soek is na my.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related