Die Tuinier Tydskrif

Badmatjie, my terapeut…

Die wêreld het ‘n treurige plek geword en niemand is onaangeraak nie. Afgesien daarvan om ‘n professionele kopdokter te raadpleeg of om antidepressante te drink (beide duur, maar die regte opsies), wat anders kan ‘n mens doen om ‘n manier te vind om die pyn en verlies wat jy voel uit te druk?

Daar is mense wat troos daarin vind om vir meer as ‘n jaar noual elke aand te braai. Vir sommiges mag dit raar klink, maar ek kan verstaan dat om in die vlamme van ‘n vuur te sit en staar, terapeuties is. Vlamme ontsluit die geleentheid om aan moeilike goed te dink waarvoor ‘n mens dalk nie helderoordag kans sien nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Waterslim Tuinmaak
Water Wise, Rand Water se omgewingshandelsnaam, is op die voorpunt om opvoeding en bewustheid van waterbewaring en ander omgewingskwessies te bevorder. Water Wise het die Water Wise Organic Food Gardens-inisiatief ontwikkel met volgehoue toewyding om
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related