Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DERICK EN NÁDINE SE RAAISEL VERDIEP

Derick Hougaard glo twee gesellinne is omgekoop om te sê hy het die sangeres Nádine met hulle verkul – en hy hou vol hy het nie

As mense nie aan mekaar getrou kan wees nie, hoekom is hulle saam? Bly dan eerder alleen en gun daardie ander persoon die geleentheid om iemand in sy of haar lewe te hê wat net vir hulle sal omgee.

MADELEIN

Ai, ek kry die mense jammer wie se privaat lewe altyd in die openbaar uitgelap moet word. My en jou lewe is privaat; gun dit tog maar vir ander ook.

TANIA

Derick is nie die soort mens wat enige vuil wasgoed in die openbaar was nie. Of wat ander probeer te na kom nie. Hy is ’n gentleman en verdien respek.

ANDRÈ

’n Opregte hart kies nie op wie hy wil verlief raak nie. Nádine lyk gelukkig, so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related