Die Tuinier Tydskrif

Salies se superkrag

tel jou voor ʼn groep plante wat so mooi en nuttig is dat hul ongelooflikheid nie in ʼn hele biblioteek omvat kan word nie. Hierdie plante aanvaar amper enige klimaatstreek met ʼn parmantige houding en het geheime waterbesparende kragte. Ja, ons praat van die topsuperhelde van die plantwêreld – salies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Waterslim Tuinmaak
Water Wise, Rand Water se omgewingshandelsnaam, is op die voorpunt om opvoeding en bewustheid van waterbewaring en ander omgewingskwessies te bevorder. Water Wise het die Water Wise Organic Food Gardens-inisiatief ontwikkel met volgehoue toewyding om
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Uitspattig!
In die Griekse mitologie is Calliope die muse wat welsprekendheid en epiese poësie geïnspireer het. In die alledaagse Suid-Afrika inspireer die ‘Calliope Splash’-reeks pelargoniums met hul helder en lewendige blomme, menige tuinier om poëtiese taal t

Related