Die Tuinier Tydskrif

Hemelse kombinasie

Vygies is ons kleurvolste plantgroep, met talle spesies wat‘n oorvloed van helder, glimmende blomme bied. Min ander plante kan kers vashou by die vrolikheid van‘n lappie vygies in volle blom!

In hierdie kombinasie word die (rooi ysplant), ‘n vygie wat van nature in Worcester, Robertson en die Klein-Karoo voorkom. beteken ‘doublom’ in Grieks, wat verwys na die glinsterende waterselle op die vlesige blare van hierdie laaggroeiende grondbedekker of klein struikie. Die plant dra van September tot Februarie skarlakenrooi, geel of oranje blomme. Die blomme is ligsensitief en open eers na 9vm op ‘n sonnige dag en maak weer om 5nm toe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.