Die Tuinier Tydskrif

Kos-Tuintake

✓ Gee meer water namate die weer warmer word en maak bedags so vroeg moontlik✓ Laat lente-en somergroente in saailaaie ontkiem om uit te plant sodra plek beskikbaar raak en die gevaar van ryp verby is.✓ Saai opvolgend, begin met wortelgroente wat teen die einde van September deur blaargroente en vrugdraende groente gevolg word wanneer die grond warmer is. Die ideale saaitoestande is wanneer die dagtemperatuur deurlopend 18 °C tot 21 °C is.✓ Trek winter-en lentegroente uit wat klaar gedra het en werk die grond weer om met ekstra kompos en ʼn grondopknapper met koolstof in.✓ Voorkom plantluise en ander suiginsekte op koolgewasse deur met ʼn organiese of biologiese plaagdoder te spuit.✓ Herstel die latwerk en sit dit op sy plek as dit nodig is voor rankbone, ertjies, komkommers en ander rank-of klimgroente gesaai of geplant word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.