Die Tuinier Tydskrif

Waarom, wat en wanneer om te snoei

Deur sekere dele van die plant te verwyder – knoppe, takke of wortels – kan jy gesonder groei bevorder, nuwe groei aanmoedig, die vorm verbeter en die verspreiding van plae en siektes in ʼn mate beheer, om net ʼn paar te noem. Hier is ʼn paar voordele van snoei:

Verjong

Een van die belangrikste redes vir snoei is om nuwe groei, soms bosagtiger groei, aan te moedig wat op sy beurt ook meer stingels en meer blare en uiteindelik meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.