![f0068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/98wyp9nn7kbcvfal/images/filePQDE1C7I.jpg)
![f0068-02](https://article-imgs.scribdassets.com/98wyp9nn7kbcvfal/images/fileTIZ606A9.jpg)
![f0068-03](https://article-imgs.scribdassets.com/98wyp9nn7kbcvfal/images/fileW5ZWHHB0.jpg)
Soetrissies is die perfekte huisgroente. Die vrugdraende plant is tog te mooi en die groen of ryp rissies is heerlik, hou goed en kan op ʼn menigte maniere gebruik word.
Kom aan die gang
Soetrissies het warm grond nodig om te ontkiem wanneer die dagtemperatuur tussen