Die Tuinier Tydskrif

Roostake vir September

✓ Maak rose minstens twee maal per week diep nat om hul snelle groei te ondersteun en✓ Bemes teen die middel van die maand met ʼn roosmisstof soos Vigorosa.✓ As die grond na snoei nie verbeter is nie, spit organiese materiaal (waaronder kompos) 30 cm diep in. Dit maak dat water maklik die wortels bereik. Maak deurnat ná spit.✓ Verleng die blomtyd van edelrose deur ʼn derde van alle nuwe lote te verwyder net voor die lote ʼn blomknop vorm. Dit verleng die blomdrag en dié verspreide blom word die hele seisoen volgehou.✓ Beskerm nuwe groei teen plantluise, blaaspootjies en poeieragtige meeldou deur die grond om die rose met Koinor te deurweek, of spuit met Rose Protector of ʼn mengsel van Ludwig’s Insect Spray, Chronos en Picanta.✓ In winterreënstreke verhoog koue, nat weer die moontlikheid van donsskimmel. Spuit weekliks met ʼn mengsel van Chronos, Ludwig’s Insect Spray, Picanta en Odeon.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.