Die Tuinier Tydskrif

Water Oak-plaas

Soos die ou gesegde lui, ‘Rome is nie in ʼn dag gebou nie’, kan dieselfde van Water Oak-plaas gesê word. Wendy dink terug en vertel: “Ons het die eiendom in 1986 gekoop, maar dit was eers in 2001, toe my man se werksverpligtinge dit toegelaat het, dat ons na Kaapstad kon trek en ons huis kon voltooi.”

In daardie stadium was die eiendom nie veel meer nie as ʼn kaal lap grond. “Ons het net ʼn paar sipresse en een klein eikeboompie geërf,” onthou Wendy. Die harde rooi kleigrond sou jare se versorging met kompos en kunsmis verg om sy volle potensiaal te bereik. Wendy en haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Maankalender
Tuinmaak volgens die maansiklusse is h eeueouestelsel wat deurkostuiniers beoefen word vir hoofsaaklik die kweek van saad, bolle ofwortels. Spesifieke daelei tot suksesvolle ontkieming en hoer opbrengste, wat deurslaggewend is vir sowelbestaansboere

Related