Die Tuinier Tydskrif

Johannesdal

KORTLIKS

Waar: Pniel, Wes-Kaap

Grootte: 2,5 hektaar

Klimaat: Lang, nat winters dikwels met kwaai storms, warm somerdae en koel nagte. Die berge beskut die eiendom in die somer teen die suidoostewind.

Grond: Vrugbare, donker en swaar leemgrond.

Styl: ʼn Eklektiese mengsel van formele tuine, natuurlike grasveld en graslande, ʼn snyblomplaas en vrugteboorde.

Eienaars: Chris Willemse en Dané Erwee

ie storie van Johannesdal het in 2012 begin toe twee idealiste, Chris Willemse en Dané Erwee, ʼn reis aangepak het wat hierdie landskap sou omskep in ʼn toevlugsoord van prag. Die twee, albei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related