Die Tuinier Tydskrif

Plesiere om te ONTDEK ʼn Tuinboukundige meesterstuk wat net aanhou gee …

Avondale se reis het by die oorspronklike eienaars, Jack en Julie Grieves, begin. Dié ywerige tuiniers was verantwoordelik vir die plant van talle van die volwasse bome wat die landskap tans versier. In 2000 is die eiendom verkoop en het die nuwe eienaars met ʼn vernuwingsprojek begin. Die volgende 22 jaar het die tuin van gedaante verander van ʼn hoewe met stalle en weiding vir perde na ʼn belandskapte, bewerkte tuin. Baie jare lank het die tuin in die Engelse styl met sy kleurryke beddings besoekers plesier gegee.

Die eienaars het later aangrensende eiendomme gekoop, die tuin uitgebrei en in ʼn manjifieke oase omskep. Namate die tyd verbygegaan het, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■