Die Tuinier Tydskrif

Lente- meesterklas

Op jul merke, gereed, groei…

Al het ons wel vir julle ʼn omvattende voedingsprogram in die Augustus-uitgawe gegee, herinner dié jou daaraan om nou te begin kos gee:

• Petunias, gesiggies, viooltjies, sleutelblomme en ander lenteblommende jaarplante sal tot diep in Oktober aanhou blom as dit tweeweekliks met ʼn vloeibare misstof gevoed word.• Werk kompos en beenmeel asook stadig vrystellende misstowwe in rondom somerblommende meerjariges wat begin uitspruit en begin hulle meer gereeld natmaak.• Voed blaarstruike met ʼn algemene misstof en blomstruike met 3:1:5 of 5:1:5.• Dien misstof om die druplyn van bome toe en maak goed nat.• Voed potplante buite tweeweekliks met ʼn vloeibare misstof teen halfsterkte vir gesonde loof en meer blomme.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo

Related