Landbouweekblad

DRIE KEER SKEEPSREG

KORTOM

■ Die Damara-ooie word met die toepassing van meerramparing oor ’n tydperk van sewe weke op die veld gedek en hulle lam ook daar.

■ Dan begin ’n bestuurstelsel met die lammers wat ná drie uur, drie dae en drie maande toegepas word om seker te maak hulle kry voldoende steun om maksimaal te ontwikkel.

■ ’n Visuele beraming van die beskikbare weiding (gras en vreetbare bosse) word in Mei gedoen, en net die helfte van die weiding word dan gebruik om ’n buffer teen moeilike tye te hê.

Presisiebestuur in ’n ekstensiewe gebied is ál manier om volhoubaar en een stap voor droogtes en roofdiere te bly. In sy semi-intensiewe lamstelsel op die veld het mnr. Koos Briedenhann van die plaas Buffelhoek by Otjiwarongo in die noorde van Namibië uitstekende groeisyfers met Damara-skape en vleisbeeste.

In daardie deel van Namibië is hy nie net gereeld aan droogtes blootgestel nie, maar roofdiere en indringerbosse maak dinge ook moeilik vir ’n veeboer. Daarom dink hy slim boereplanne uit en benut alle geleenthede om sukses te behaal.

Briedenhann boer sedert 2018 nadat hy eers as ingenieur gewerk het. Hy word steeds deur sy pa, Timo, bygestaan.

Die bekamping van indringerbosse het ’n, 16 Februarie 2023.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter