INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,81/t (R32,11/t), tot $266,08/t (R4 720/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 6,4%, of $16,01/t (R284,03/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $267,94/t (R4 753/t), Mei – $267,07/t (R4 738/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,1%, of R50/t, tot R4 420/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,9%, of R39/t, tot R4 411/t gestyg. Op ’n jaargrondslag