INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,6%, of $1,61/t (R28,99/t), tot $267,69/t (R4 821/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 4,9%, of $12,46/t (R224,38/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $266,76/t (R4 804/t), Mei – $266,76/t (R4 804/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,4%, of R61/t, tot R4 481/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,5%, of R109/t, tot R4 520/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is