Markte
Mar 11, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 6,7%, of $17,71/t (R272,53/t), tot $282,39/t (R4 346/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 30% hoër. Verwagte pryse: April – $298,18/t (R4 589/t), Mei – $296,05/t (R4 556/t), Julie – $282,51/t (R4 347/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,1%, of R153/t, tot R3 920/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,3% gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 19,5%, of R640/t,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days