Markte
Apr 08, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,4%, of $4,21/t (R61,49/t), tot $292,52/t (R4 273/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 35%, of $75,76/t (R1 107/t) hoër. Verwagte pryse: Mei – $288,65/t (R4 216/t), Julie – $283,53/t (R4 141/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3%, of R120/t, tot R3 910/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 3,1%, of R130/t, tot R4 075/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days