Markte
Jan 21, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,1% tot $235,71/t (R3 645/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 16,8% hoër. Verwagte pryse: Maart –$235,42/t (R3 641/t), Mei – $235,58/t (R3 643/t), Julie – $234,24/t (R3 623/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,4% tot R3 619/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 5,3% tot R3 720/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 1,4%, of R49/t, duurder, terwyl geelmielies 3,8%,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days