Markte
Jan 14, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9% tot $236,02/t (R3 726/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 22,5% hoër. Verwagte pryse: Maart –R238,73/t (R3 769/t), Mei – $239,36/t (R3 779/t), Julie – $237,78/t (R3 754/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,9% tot R3 786/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,8% tot R3 930/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 3,4%, of R126/t, duurder, terwyl geelmielies 7,5%, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days