Markte
Jan 28, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7% tot $237,25/t (R3 624/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 14,4% hoër. Verwagte pryse: Maart –$243,30/t (R3 717/t), Mei – $242,35/t (R3 702/t), Julie – $240,30/t (R3 671/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,4% tot R3 570/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,3% tot R3 731/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 5,3%, of R11/t, duurder, terwyl geelmielies 8,2%, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days