Landbouweekblad

Ou stroper voeg waarde toe vir rosyntjieboer

Die uitvoerrosyntjieboer mnr. Dirk Louw se hande staan vir niks verkeerd nie. Ná ’n slapelose nag verlede Maart oor die swak gradering van rosyne in ’n uitsonderlik nat jaar, het hy ’n ou stroper aangepas om ’n skud-aksie uit te voer – 500 kg rosyne word op dié manier binne sewe minute gegradeer.

Dit het hom ’n beter gradering vir sy 2022-oes besorg in ’n jaar waarin die twee swakste grade byna 20% van die rosyntjie-oes uitgemaak het, veral by Groblershoop.

Louw, van Silver Moon Investments,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter