Groot planne vir lupiene
Mar 11, 2022
3 minutes
FOTO’S: AMELIA GENIS
Die relatiewe stabiliteit in die Wes-Kaapse gemengde en graanboerderye is grootliks te danke aan die beskikbaarheid van wisselbougewasse, veral dié wat stikstof bind én onkruidbekamping vergemaklik.
Terwyl kanola die afgelope tien jaar van nuttige wisselbougewas tot winsgewende kontantgewas gegroei het, het lupiene gestagneer.
Boere het nie heeltemal opgehou om lupiene te plant nie omdat daar in sekere gebiede nie alternatiewe peulgewasse was nie en hulle die waarde van lupiene vir hul boerdery insien.
Die gebrek aan nuwe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days