Landbouweekblad

SA boere wag vir goedkoper kunsmis

Kunsmis is nie net een van die duurste insette in die produksie van basiese voedsel nie, maar is ook noodsaaklik om die opbrengspeile van graan te handhaaf en te verbeter, en sodoende voedselproduksie te laat bly groei. Die afgelope weke het internasionale kunsmispryse begin daal. Ongelukkig duur dit tot drie maande voordat die laer pryse na die plaaslike markprys deurwerk.

Intussen is invoerders bang dat pryse nog kan daal. Hulle wil nie te vroeg groot bestellings plaas nie, want dan kan hulle met duur voorraad in hul pakhuise sit.

Intussen het die plaaslike mark ook begin verskuif vanaf standaardmengsels na kliëntspesifieke mengsels. Die jongste praktyk met presisietoediening van plantvoedingstowwe is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter