Kennis is mag om struikelblokke te oorkom
Apr 29, 2022
2 minutes
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Kunsmis behels 25% tot 50% van graanboere se bedryfskoste en die graanbedryf verbruik sowat 65% van die kunsmis in Suid-Afrika. Verlede jaar is meer as 2,2 miljoen ton kunsmis ingevoer, wat omtrent gelykstaande is aan die plaaslike verbruik. Dit is volgens mnr. André Kirsten, voorsitter van Graan SA se inset-en-produksiewerkgroep.
Dit is dus te verstane waarom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days