Landbouweekblad

Heelwat hoop ondanks wilde rit wat wag

VOORUITSKOUING Wintergraan

Wintergraanboere sal vanjaar weer deurslaggewende besluite oor wisselbou en produksiemiddele moet neem, veral omdat die baie nat 2023 ’n verskeidenheid onkruidsoorte laat groei het en graanpryse heelwat laer is.

Uiteindelik het die weer die laaste sê, meen Koos Blanckenberg, ’n boer van Klipheuwel en Graan SA-bestuurslid. “Ek het opnuut besef daar is ’n klomp dinge wat mense gedoen het om te probeer om beter oeste te behaal. Uiteindelik is die weer die grootste betrokkene in ons hele bedryf en dit is die een antwoord wat ons nou nie het nie.

“ ’n Mens bly optimisties oor die jaar wat voorlê. Dit is mos nóg ’n kans wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter