Landbouweekblad

Kanola bly op ’n groeipad

Verlede jaar se rekordkanola-oes was te danke aan groter aanplantings, maar ook besonder goeie opbrengste in sommige gebiede. Teen einde November het Soill (Southern Oil Limited) reeds 206 000 ton kanola ingeneem. Mnr. Zander Spammer, landboukundige hulpbronbestuurder by die maatskappy, sê hulle het toe nie veel meer verwag nie.

Boere het verlede jaar 120 000 ha kanola geplant, 20 000 ha meer as in 2021. Spammer verwag dat aanplantings vanjaar tot 135 000 ha kan styg, maar hy sal eers in Februarie weet wat boere se voorneme om te plant is.

As die weer saamspeel, kan boere baie hoër opbrengste as verlede jaar se gemiddeld van 1,7 t/ha behaal, sê hy.

“Daar is boere wat verlede jaar 2,4 t/ha oor 1 000 ha geoes het. Ek het kanola

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh