Landbouweekblad

Veeboere kán in klimaatstryd help

BEELDE van dorre landskappe en die karkasse van uitgehongerde diere word al hoe meer gesien namate droogtes gereelder en op groter skaal voorkom.

Beesboerdery is wêreldwyd ’n oorsaak van klimaatsverandering. Die wêreld se 3 miljard (of meer) beeste, skape en bokke produseer metaan, een van die kragtigste kweekhuisgasse as ’n neweproduk van vertering.

Besprekings oor klimaatsverandering lê te dikwels klem op die ongunstige aspekte van veeproduksie. ’n Ander kant van die saak is egter op die COP27-klimaatsonderhandelinge in Egipte uitgelig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related