Landbouweekblad

Diere is bondgenote in klimaatstryd

Aan redenasies en bespiegelinge oor die bydrae van die verskillende sektore tot kweekhuisgasse en lugbesoedeling wat tot klimaatsverandering lei, is daar geensins ’n tekort nie. Só word die veebedryf dikwels gekritiseer vir sy kweekhuisgasvrystelling en gevolglike bydrae tot klimaatsverandering, veral deur drukgroepe wat probeer wegbeweeg van diereprodukte as voedselbron vir mense.

Terselfdertyd is daar heelwat pessimisme oor die verbranding van steenkool wat koolsuurgas vrystel. Suid-Afrika is ’n groot uitvoerder van steenkool, en baie mense is afhanklik van hierdie myne en uitvoer vir hul voortbestaan.

Die bydrae van die verskillende sektore tot kweekhuisgasse word in die SKETS. aangetoon. Daaruit kan gesien word dat die bydrae van die totale landbou tot kweekhuisgasse maar 9% is, terwyl dié van elektrisiteitsopwekking (hoofsaaklik steenkool) en vervoer (fossielbrandstowwe) elk 28% beloop.

Soms redeneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related