Landbouweekblad

Herkouers dien ’n doel, nie sondaars van klimaatsverandering

KORTOM

■ Die beweerde ongunstige uitwerking van rooivleis op die gesondheid van die mens en herkouers se skadelike omgewingsimpak word oorbeklemtoon, terwyl die hoër biobeskikbaarheid van voedingstowwe uit sulke voedsel geïgnoreer word.

■ Vleis en melk bied voordele vir mense se gesondheid wat nie uit plantaardige bronne verkry kan word nie.

■ Diere is vir net 4% van die wêreld se kweekhuisgasse verantwoordelik.

Die siening dat herkouers sleg vir die omgewing is en tot klimaatsverandering bydra, volg op die Voedselen-Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies se verslag , waarin berig word dat diereproduksie verantwoordelik is vir 18% van die totale kweekhuisgasse, hoewel dit later afgeskaal is tot 14,5% van die totale antropogene (mensgemaakte) kweekhuisgasvrystellings.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad5 min read
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related