Landbouweekblad

Impak van geëlektrifiseerde wildheinings ondersoek

Die meeste gevalle waar diere deur geelektrifiseerde heinings doodgeskok word, gebeur in die somer, sê dr. Darren Pietersen van die Tikki Hywood-stigting, wat onder meer ten doel het om ietermagôs in Afrika te beskerm.

Pietersen, wat ook as navorser aan die Universiteit van Pretoria verbonde is, het data wat oor ’n tydperk van vyf jaar op ’n private wildplaas in die Kalahari ingesamel is, ontleed. Dit was om die impak van die geëlektrifiseerde heining van 108 km om die spesifieke grondgebied te ondersoek.

Hy wou kyk watter faktore tot meer vrektes onder sekere spesies bydra. Die heining is drie keer per week gemonitor.

Pietersen se bevindinge is in gepubliseer. “Daar is nog min sulke studies in Afrika gedoen,” sê hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related