DIE afgelope paar weke was daar heelwat meer sonskyn en droër dae in die somerreëngebied wat baie gunstig was vir mielie-, sojaboon- en sonneblomaanplantings wat reeds in die grond is.
Dr. Werner Rossouw, direkteur van Silostrat wat in groot dele van die somersaaigebied betrokke is, sê die warmer weer het gehelp dat gewasse