Landbouweekblad

Beurtkrag: Landbou kry nog nie broodnodige verligting

BEURTKRAG het ’n vernietigende impak op besproeiingsboere. Mnr. Nicol Jansen, ondervoorsitter van Agri SA, het op 14 Januarie ’n volledige en insiggewende boodskap aan boere gestuur oor die stand van beurtkrag, en hy het daarin uitgelig watter voorstelle aan Eskom en me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, gegee is.

Hiermee sy boodskap aan boere:

“My medeboere van die Noord-Kaap, dit is Saterdag 14 Januarie en ek wil met my boere praat, maar ek stel dit aanmekaar uit omdat woorde my ontbreek; omdat ek nie weet hoe om dit te doen nie.

“Die moontlike oplossings vir hierdie kragdilemma pas nie in die tydraamwerk waarbinne skade voorkom kan word nie, die potensiële skade is ondenkbaar.

“In die besproeiingsgebiede in die Noord-Kaap wat strek van Colesberg tot by Onseepkans onder aan die Weskus, van Hartswater af tot by Douglas se samevloeiing, is dit met fase 6-beurtkrag, tesame met die hittegolf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter