DAAR is weer rede tot optimisme op Jagersfontein in die Vrystaat nadat tonne slik verlede September oor die dorp en omliggende plase gespoel het nadat ’n slikdam by Jagersfontein Developments se diamantverwerkingsaanleg gebreek het.
Mnr. Albertus van Schalkwyk, voorsitter van die Jagersfontein-boerevereniging, sê opruimingswerk