Landbouweekblad

JAGERSFONTEIN-MYNSLIK BEREIK KALKFONTEINDAM

BOERE langs die Kalkfonteindam en verder stroomaf langs die Rietrivier het verlede maand agtergekom dat mynslik van Jagersfontein Developments se diamantverwerkingsaanleg by Jagersfontein, waar ’n slikdam op 11 September meegegee het, in die dam en besproeiingskanale beland het.

Dit kom ná die afgelope weke se goeie reën.

Inwoners van Fauresmith, Koffiefontein en Jagersfontein kry ook drinkwater uit dié dam.

Die slik het verwoesting by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh