Slik besmet (nog) nie Kalkfonteindam
BOERE stroomaf van Jagersfontein in die Vrystaat kan ondanks die onlangse slikramp steeds hul gewasse met skoon water uit die Kalkfonteindam besproei.
Mnr. Marius Schuurman, bestuurder van die Kalkfontein-watergebruikersvereniging (KWGV), sê toetse het bevestig die dam se water